User Profile

Liane

Little Puffy Paws Pet Groomers and Pet Sitters Gaan jy weg met vakansie of selfs net vir n naweek? Het jy niemand om jou diere kinders te versorg nie? Wel Little Puffy Paws is jou oplosing. Ons kom kyk na jou diere kinders by jou huis en maak seker alles is reg. Ons speel, gee skoon water, gee vars kos ons sal selfs met jou diere kinders gaan stap as jy vra daarvoor. Ons is bekostigbaar. Die Vakansie is om die draai. Moet nie huiwer nie gee ons n lui om n bespreking te maak. Ons doen die hele Pretoria. Little Puffy Paws 061 282 1790 074 624 5259 Littlepuffypaws@gmail.com
  • Created: 16-03-17
  • Last Login: 16-03-17
Send Message

Liane advertisements

Supported by

Need Advertisers


Web Powered by Yclas 2009 - 2020