Pretoria East

Boekhou en finansiële dienste Pretoria Oos

Free

Ek bied boekhou en finansiële dienste aan individue asook klein en medium grootte besighede.



Ek help ook om u agterstallige boekhou werk en statutêre opgawes soos bv PAYE, VAT ens op datum te kry en in te dien.



Ek help ook met belasting en besigheids registrasies en veranderinge, asook maandelikse boekhou en finansiële dienste teen goeie pryse.



Kontak Suné op 067 400 8030 vir meer inligting.
535


Lawrie St, Elardus Park, Pretoria, 0047, South Africa

Send Message Phone: 0674008030

Boekhou en finansiële dienste Pretoria Oos Map

Map View


Report this ad

Related ads


Web Powered by Yclas 2009 - 2021